Ek woon in die bos, want ek is lief vir die natuur, maar ek wil nie my huis blootstel aan insekte en diere nie. Kyk hoe gebruik ek Trellidor Clear Guard sekuriteit skerms om die insekte en diere uit te hou op ‘n menslike manier. Die skerms is geinstalleer op my deure en vensters en ek kan die natuur geniet van agter my skerms. Ek mis geen groot waarnemings van vols of skoenlappers nie, maar ek blok dwaalende slange en ander gevare uit.
Polycarbonate Burglar Guards: The Perfect Combination of Safety and Visibility
Clear polycarbonate burglar bars for windows are more popular than ever. This is mainly because they’re hardly visible but are a strong, neat solution to